id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00801
|
sy wysheid het ook duidelik geblyk uit die harare deklarasie, wat hy geskryf en onvermoeid bepleit het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00802
|
landbou-opleiding beklee 'n belangrike plek in die diensleweringsketting aan begunstigdes van die regering se grondhervormingsprogram.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00803
|
ek is van mening dat hierdie simposium vandag dus op 'n baie goeie tydstip plaasvind.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00804
|
hierdie verbod het 'n r700 miljoen verlies tot gevolg gehad.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00805
|
my oupa se pa is daar gebore.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00806
|
president jacob zuma het 'n beroep op almal van ons gedoen om die onderwys 'n prioriteit te maak vir almal.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00807
|
ons ekonomie is gebaseer op ons minerale hulpbronne.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00808
|
deel met ons hoe jy voel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00809
|
meer kos kan slegs geproduseer word deur harde en volgehoue inspanning.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00810
|
daarvoor maak ons beurse beskikbaar sodat plaaskinders hulle op elsenburg kan kom toerus om hulle plek vol te staan binne landbou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00811
|
een van die gebiede waar ons probleme ondervind, is xhosa-sprekende pasi nte wat sukkel om in provinsiale hospitale en klinieke te kommunikeer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00812
|
kykende vanuit die uitsigloosheid van die kulturele woestyntog van die afgelope paar dekades, het haar ideale inderdaad na anachronismes gelyk.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00813
|
pieter pieterse het in handskrif agterop die foto die volledige dokumentasie gedoen wat dit nog meer waardevol maak.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00814
|
boere is immers die eerste linie van natuurbewaarders in die land.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00815
|
hierdie dossier word by naln bewaar en bevat al die briewe en dokumente wat brümmer gebruik het om die volgende artikel te skryf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00816
|
maksimale indiensneming en die ontwikkeling van 'n vinnig groeiende ekonomie moet sterk in die fokus van u besinning by hierdie kongres geplaas word.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00817
|
onthou wat ek vroeër gesê het oor die oop geleentheid samelewing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00818
|
hulle sal ondersteun word deur die tegniese spanne van edi holdings, eskom en die nasionale agentskap vir energiedoeltreffendheid.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00819
|
ons moet almal saamstaan en saamwerk in hierdie opsig.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_00820
|
voormalige politieke gevangenes en veterane wat hier saam met ons is, was deel van daardie proses en kan getuig daarvan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00821
|
daarbenewens sal elk van ons 27 000 skole deur amptenare van die departement van basiese onderwys geassesseer word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00822
|
hierdie vryheid kan duidelik gesien word in die feit dat ons reeds elf amptelike tale het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00823
|
dit is 'n feit dat die landbou seb handves een doel het: om die basis van seb te verbreed.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00824
|
die nuwe stilbaai mariene bewaringsarea is 'n belangrike toevoeging tot die suid afrikaanse netwerk van mbas.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00825
|
hulle moet hul tyd in die gevangenis uitdien.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00826
|
naln beskik oor heelwat briewe en dokumente in hierdie kategorie, wat strek oor 'n tydperk van ongeveer 1940 tot 1984.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00827
|
naln, soos alle museums, sal toenemend op borgskappe aangewese raak.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00828
|
baie mense wat hul werk verloor het, was die broodwinners van arm families.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00829
|
dit beteken ook dat baie van u wat u lewe hier deurgebring het nie hiervandaan hoef pad te gee nie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00830
|
maar ons is vandag hier om gedagtes te ruil.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00831
|
die artikel het wonderlike herinneringe aan my ouma teruggebring.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00832
|
daar word reeds met die unies gekonsulteer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00833
|
aangesien suid-afrika 'n oop ekonomiese beleid volg, is ons voedselpryse die afgeleide van internasionale voedselpryse.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00834
|
hierdie plase in ons provinsie verskaf werk aan plus minus 200 000 werkers.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00835
|
gedurende maart 2000 het die opvangsgebied van die gamka rivier buitengewone hoë reënval ervaar wat grootskaalse vloede en vloedskade veroorsaak het.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00836
|
bettie marais het ons letterlik duisende lêers met inligting oor elke boek en skrywer wat by hulle gepubliseer het, bloemfontein toe versend.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00837
|
die model stel ons in staat om die winsgewendheid van 'n etanolaanleg met mielies of koring as grondstof, wetenskaplik te ondersoek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00838
|
terwyl koring se prys met 36% gedaal het, het bruinbrood se prys in dieselfde tyd met 22% gestyg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00839
|
dit sluit in ekonomiese sienings en kulturele voortbestaan deur die selfbeskikkingsbeginsel vir sy tussenvermoë.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00840
|
ontledings het aangetoon dat die waterverbruik van die kaapse metropool binnekort die voorsiening vanuit die beskikbare waterbronne gaan oortref.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00841
|
maar, as dit nodig sou wees, is dit 'n ideaal waarvoor ek bereid is om te sterf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00842
|
noem my sommer koos.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00843
|
terwyl die aantal toelae-begunstigdes in 1999 2,5 miljoen was, het dit teen 2008 vermeerder tot 12,4 miljoen.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00844
|
in die nuwe suid-afrika durf ons hierdie les nie miskyk nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00845
|
die skenking sluit verder die manuskrip van 'n baie interessante ongepubliseerde roman in.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00846
|
dinsdag, 5 augustus se program is vir alle vroue betrokke by kommersiële boerdery.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00847
|
ons het hierdie jaar op verskeie terreine geleenthede aan plaaswerkers gebied om selfs oorsee opleiding te ontvang.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00848
|
die tema vir die viering is klimaatsveranderinge en die impak op ons oseane, kuslyne en lewens.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00849
|
die cillié gesin het dit nogal gelukkig getref.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00850
|
de wet self nooit beweer dat sy dié liedjie geskryf het nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00851
|
suid-afrika kan nie hierdie verlies aan kundigheid bekostig nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00852
|
geen kongres kan kitsformules optower nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00853
|
in hierdie opsig is dit belangrik om te begryp dat demokrasie in multi-kulturele samelewings nie die simplistiese oorheersing deur die meerderheid beteken nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00854
|
hy is enig in sy soort.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00855
|
benewens al sy verplig-tinge by die universiteit, leeskringe, ens.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00856
|
ons het 'n aantal terreine geïdentifiseer waar ons in die toekoms verder gaan verbeter, soos om meer arbeidsintensiewe projekte te verseker.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00857
|
jy gee ons 'n slegte naam.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger"
] |
afr_train_track_a_00858
|
met hierdie doel voor oë sal twee groot opnames in 2007 gemaak word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00859
|
net 'n wonderwerk van 'n ekonomiese oplewing kan die situasie red.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00860
|
dit dra 'n betekenisvolle boodskap van versoening en nasie-bou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00861
|
veroorloof my om aan te beweeg na die top-prioriteite wat ek genoem het.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00862
|
deur saam te werk, kan ons meer bereik.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00863
|
een van di% subkomitees werk op die oomblik aan 'n konseptaalbeleid vir die wes-kaap.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00864
|
hulle is mense soos julle.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00865
|
dit is mos nou nie aldag dat ons besoekers uit die franse hoofstad kry nie!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00866
|
ons kan regeringsbeleide verdoem wat nie behoedsaam was nie en toegelaat het dat die hebsug van ongereguleerde markte verwoesting saai onder finansiële stelsels.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00867
|
sonder haar dokument-versameling sou ons haar egter net uit haar boeke en biografiese sketse kon ken en onthou.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00868
|
die trein het nog maar net tot op beaufort wes geloop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00869
|
allerhande statistieke kan aangehaal word om dit te bevestig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00870
|
in suid-afrika moet daar met 'n páár realiteite in hierdie verband rekening gehou word.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00871
|
as ons dit nié doen nie, sal ons nie die gehalte van die onderwys kan verbeter nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00872
|
na verwagting sal die ontwik-keling van die sesotho letterkun-dige museum ander taal- en kul-tuurgroepe aanspoor om dergelike inisiatiewe te neem.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00873
|
ek is bewus daarvan dat u reeds ver gevorder is met u eie programme in hierdie verband.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00874
|
namens die wes-kaapse regering wens ek u alle sterkte toe met die konferensie en kom veilig tuis.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00875
|
sy naam was toe nog andré letoit en hy?t nou al mooi groot geword as koos kombuis.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00876
|
dit is ons almal se probleme en ons moet dit mede-eien.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00877
|
môre sal ons die laaste eer aan haar betoon wanneer ons haar oorskot ter aarde bestel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00878
|
ons nywerheidsbeleids-aksieplan en ons nuwe fokus op groen werksgeleenthede sal sterker en meer arbeids-absorberende nywerhede bou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00879
|
ek wil vandag tot u 'n versoek rig om saam met ons in vennootskap te gaan om ons navorsingsinisiatiewe verdere stukrag te gee.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00880
|
miv het die grootste impak op jong vroue.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00881
|
sy het ook ander gedigte daarin gesien.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00882
|
prof. isabel cilliers is intussen in sy plek as voorsitter aangestel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00883
|
as taalkundige redakteur van die nasionale pers moes hy taalleiding aan al die pers se afdelings verskaf - koerante, tydskrifte en uitgewery.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00884
|
die taalkomitee hou ook aanstaande maand 'n reeks dinkskrums met 360 meningsvormers in die provinsie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00885
|
die konsep van 'n "letter-kundige" museum is internasionaal goed gevestig, dog steeds in sy kinderskoene.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00886
|
musiekonderrig was privaat in daardie dae, sy moes elke week per trem na die orrelmeester by die newton-kerk.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00887
|
ten spyte hiervan moet ons steeds besorgd bly oor die feit dat hierdie getal steeds bitter laag is.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00888
|
ons wens hom graag beroepsplesier toe, veral as hy so nou en dan vir ons bewaringsboekery 'n goeie woordjie kan doen!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00889
|
mag die hemelse vader u deur hierdie routyd dra en u net omring sal wees met baie liefde en omgee van geliefdes.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00890
|
wat hy presies daarmee bedoel het, is ek nie so seker van nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00891
|
ek glo die projek bevat al die elemente om 'n sukses te maak.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00892
|
die elim melkeryprojek het sy ontstaan te danke aan die elim-gemeenskap se behoefte om natuurlike hulpbronne tot hul beskikking optimaal te benut.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00893
|
hiervan gaan die wes-kaap slegs r9 miljoen ontvang.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00894
|
hy huisves nog in sy geleerde radikaliste wat steeds sê ons sal nie rus voordat hier 'n eenparty staat is nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00895
|
om dit te vermag, moet die wes-kaap 'n waarde-vir-geld bestemming wees en ook bekend wees as een.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00896
|
die politieke raamwerk waarbinne afrikaans homself oor die afgelope sestig tot sewentig jaar bevind het, het dramatiese verander.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00897
|
hierdie sentra sal gevestig word in gebiede wat deur die regering aangewys is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00898
|
uit die eikestad het brönnhilde ekermans gekom om ekstensief gebruik te maak van ons jan bouws-versameling vir haar navorsing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00899
|
in albei gevalle is die privaatsektor ver agter.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00900
|
president mbeki het gevra dat ons almal 'n poging moet aanwend om weg te beweeg van totale maatskaplike afhanklikheid na ekonomiese selfstandigheid.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.