en
stringlengths 2
226
| af
stringlengths 2
245
|
---|---|
Fresh air is necessary to good health.
|
Vars lug is nodig vir goeie gesondheid.
|
Have you informed the police about it?
|
Het jy die polisie daarvan in kennis gestel?
|
He is well acquainted with ancient history.
|
Hy is goed bekend met die antieke geskiedenis.
|
He likes to practice sport a lot
|
Hy hou baie daarvan om sport te beoefen
|
I don't have much interest in cooking.
|
Ek stel nie vreeslik belang in kook nie.
|
I had hoped we might become friends.
|
Ek het gehoop ons kan vriende word.
|
I have two cats and a dog
|
Ek het twee katte en 'n hond
|
I like cats best of all animals.
|
Ek hou van katte die beste van alle diere.
|
I'm a soldier with the confederate army.
|
Ek is 'n soldaat by die konfederale weermag.
|
I'm surprised that building is still standing.
|
Ek is verbaas daardie gebou staan nogsteeds.
|
In ancient times, plagues killed many people.
|
In antieke tye het plae baie mense doodgemaak.
|
In Europe, occupation came under two forms.
|
In Europa het die besetting twee vorme gehad.
|
I thought Tom might be your boyfriend.
|
Ek dog Tom was dalk jou kêrel.
|
I've enjoyed good health all my life.
|
Ek het my hele lewe lank goeie gesondheid geniet.
|
I want to be that doctor's patient.
|
Ek wil daardie dokter se pasiënt wees.
|
I was born on 20 June 1945.
|
Ek is op 20 Junie 1945 gebore.
|
I went to university to study law
|
Ek het universiteit toe gegaan om regte te studeer
|
I wouldn't be too sure about that.
|
Ek sou nie te seker wees daaroor nie.
|
Japanese Admiral Isoroku Yamamoto launched the battle.
|
Japannese admiraal Isoroku Yamamoto het die geveg van stapel gestuur.
|
Just look out for the friendly guy.
|
Kyk maar net uit vir die vriendelike ou.
|
Local police could be processing it now.
|
Die plaaslike polisie kan dit nou verwerk.
|
Mandela was in jail a long time.
|
Mandela was lank in die tronk.
|
My army will be here by sundown.
|
My leër sal teen sononder hier wees.
|
My father has recently returned to Japan.
|
My pa het onlangs na Japan teruggekeer.
|
My older sister plays the guitar well.
|
My ouer suster speel goed kitaar.
|
My uncle has been diagnosed with leukemia.
|
My oom is gediagnoseer met bloedkanker.
|
On the weekend I usually go swimming
|
Gedurende die naweek gaan ek gewoonlik swem
|
On Thursday I sing in a choir
|
Ek sing Donderdae in 'n koor
|
Ping pong is also called table tennis.
|
Ping pong word ook tafeltennis genoem.
|
Properly used, certain poisons will prove beneficial.
|
Met die korrekte gebruik is sommige gifstowwe voordelig.
|
Sami couldn't escape punishment for the crime.
|
Sami kon nie die straf vir die misdaad vryspring nie.
|
The cook is sitting in the kitchen.
|
Die kok sit in die kombuis.
|
The food didn't taste all that bad.
|
Die kos het glad nie so sleg geproe nie.
|
The frog is lying on the table.
|
Die padda lê op die tafel.
|
The jury acquitted him of the crime.
|
Die jurie het hom van die misdaad vrygespreek.
|
There are many animals to see there.
|
Daar is baie diere om daar te sien.
|
There's too much salt in this soup.
|
In hierdie sop is te veel sout.
|
The rules are predicated on the Constitution.
|
Die reëls is gebaseer op die Grondwet.
|
The Supreme Court overturned a previous decision.
|
Die Hooggeregshof het 'n vorige beslissing ongedaan gemaak.
|
Tom doesn't like people who manipulate others.
|
Tom hou van die mense wat andere manipuleer nie.
|
Tom won't be making a speech today.
|
Tom gaan nie vandag 'n toespraak voer nie.
|
Tom wouldn't be interested in this job.
|
Tom sal nie belangstel in hierdie werk nie.
|
We anticipated where the enemy would attack.
|
Ons het verwag waar die vyand sou aanval.
|
We don't want you to hurt yourself.
|
Ons wil nie hê jy moet jouself seer maak nie.
|
When did the barbarians first invade Rome?
|
Wanneer het die barbare Rome vir die eerste keer binnegeval?
|
When I was lecturing on Roman history?
|
Toe ek lesings gee oor die Romeinse geskiedenis?
|
Which sport do you like the most?
|
Van watse sport hou jy die meeste van?
|
A madman is not accountable for his actions.
|
n Gek is nie verantwoordelik vir sy dade nie.
|
Ancient astronomers noticed constellations and gave them names.
|
Antieke sterrekundiges konstellasies opgemerk en hulle name gegee.
|
Animals have four paws and often twenty toe.
|
Diere het vier pote en dikwels twintig tone.
|
Archaeologists have found an ancient tomb in Egypt.
|
Argeoloë het 'n ou graf in Egipte gevind.
|
A sedentary life-style is harmful to your health.
|
N Sittende lewenswyse is skadelik vir u gesondheid.
|
Athletes practise all year just for the Comrades.
|
Atlete oefen die hele jaar net vir die Comrades.
|
A white panda bear with bright cyan eyes.
|
n Wit pandabeer met helder siaan oë.
|
Crossing the river was a piece of cake.
|
Om oor die revier te gaan was gans te maklik.
|
Do you have a private medical insurance policy?
|
Het u 'n privaat mediese versekeringspolis?
|
During the war, he served in the army.
|
Tydens die oorlog het hy in die weermag gedien.
|
Every day I watch television for two hours
|
Ek kyk elke dag vir twee uur televisie
|
Great Britain has two military bases in Cyprus.
|
Groot-Brittanje het twee militêre basisse in Ciprus.
|
He bought eggs and milk from a farmer.
|
Hy het eiers en melk by 'n boer gekoop.
|
He died as he was returning to England.
|
Hy het gesterf gedurende sy terugkeer na Engeland.
|
He was in the army for thirty years.
|
Hy was dertig jaar in die leër.
|
I am in my room listening to music
|
Ek is in my kamer besig om na musiek te luister
|
I consider paracetamol to be an ineffective medicine.
|
dat parasetamol 'n ondoeltreffende medisyne is.
|
I didn't think Tom's jokes were particularly funny.
|
Ek het nie gedink dat Tom se grappies besonder snaaks was nie.
|
I don't like to see animals cruelly treated.
|
Ek hou nie daarvan om diere wreed te sien behandel nie.
|
I don't want to talk about my child.
|
Ek wil nie oor my kind praat nie.
|
I have a perforated duodenal ulcer surgery, nurse.
|
Ek het 'n geperforeerde maagseeroperasie, verpleegster.
|
I have nothing to do with that crime.
|
Ek het niks te doen met wat misdaad.
|
I like the slow rhythm of that song.
|
Ek hou van die stadige ritme van daai liedjie.
|
I'm afraid I wouldn't be very good company.
|
Ek sou ongelukkig nie baie goeie geselskap wees nie.
|
I'm assuming that it won't be a problem.
|
Ek neem aan dit gaan nie 'n probleem wees nie.
|
I only know a few words of Afrikaans
|
Ek ken net 'n paar woorde Afrikaans
|
I spend a day in bed with flu
|
Ek het 'n dag in die bed weens griep deurgebring
|
I taught a little bit about Chinese history.
|
Ek het 'n bietjie oor Chinese geskiedenis geleer.
|
I thought you might be interested in this.
|
Ek dog jy sou hierin belangstel.
|
I was at the cinema together with Karolina
|
Ek was saam met Karolina by die bioskoop
|
I went to the scene of the crime.
|
Ek is na die toneel van die misdaad.
|
I wouldn't be surprised if Tom didn't come.
|
Ek sou nie verbaas wees as Tom nie gekom het nie.
|
January is the first month of the calendar.
|
Januarie is die eerste maand op die kalender.
|
My boyfriend started a new job last week
|
My ou het verlede week by 'n nuwe werk begin
|
My brother went to university to study physics
|
My broer het universiteit toe gegaan om fisika te studeer
|
My grandfather was killed in World War II.
|
My oupa is in die Tweede Wêreldoorlog vermoor.
|
Please take all of your medicine as prescribed.
|
Neem asseblief al jou medisyne soos voorgeskryf.
|
Present-day Slovenia has been inhabited since prehistoric times.
|
Die huidige Slowenië word sedert die prehistoriese tyd bewoon.
|
Sami is suffering immensely with different health issues.
|
Sami ly geweldig onder verskillende gesondheidskwessies.
|
Suddenly the camcorder made a strange whirring sound.
|
Skielik maak die video-opnemer 'n vreemde ratelklank.
|
Thanks for your support, I really appreciate it!
|
Dankie vir jou ondersteuning, ek waardeur dit regtig baie!
|
The army abandoned the town to the enemy.
|
Die leër het die stad aan die vyand oorgegee.
|
The army surrendered its arsenal to the enemy.
|
Die leër het sy arsenaal aan die vyand oorgegee.
|
The cough went away without any medicine needed.
|
Die hoes het verdwyn sonder enige medisyne.
|
The court found him guilty of stealing money.
|
Die hof het hom skuldig bevind aan diefstal van geld.
|
THE KANGAROO MOUSE LIVES IN THE NEVADA DESERT.
|
DIE KANGAROO-MUIS WOON IN DIE NEVADA-WOESTYN.
|
The pension is not sufficient for living expenses.
|
Die pensioen is nie genoeg vir die lewenskoste nie.
|
The police set out to solve the crime.
|
Die polisie het besluit om die misdaad op te los.
|
There are lots of animals in the park.
|
Daar is baie diere in die park.
|
There are many famous historic buildings in Kyoto.
|
Daar is baie bekende historiese geboue in Kyoto.
|
There is no American military base in Algeria.
|
Daar is geen Amerikaanse militêre basis in Algerië nie.
|
The two towns are separated by a river.
|
Die twee dorpe is geskei deur 'n rivier.
|
The West Bank is under Israeli military occupation.
|
Die Wesoewer is onder Israeliese militêre besetting.
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.